Voorwoord

By Hoërskool Overvaal sien ons nie bemarking as bloot ‘n manier om produkte of dienste te adverteer nie. Hier besef ons dat Hoërskool Overvaal se bemarking ‘n positiewe rol in die lewens van die mense wat ons dien en die gemeenskappe rondom ons, speel.

Bemarking gaan daaroor om empaties met mense om te gaan, doelgerigte verhoudings te bou en vir ons gemeenskap, ouers en leerders iets verrykend en waardevol in alle bemarkingspogings te bied.

Indien u ‘n as gemeenskapslid, besigheid of instansie sou belangstel om met Hoërskool Overvaal hande te vat of meer inligting wil bekom rakende bemarkingsgeleenthede, kontak gerus me. H. Steyl: bemarking@hsovervaal.co.za

Bemarker

H. Steyl
063 512 4370
bemarkingovervaal@gmail.com