Vakkeuses



| Onderrig en opleiding stop nie sodra die matriekeksamen afgehandel is nie.  By Hoërskool Overvaal streef ons daarna dat leerders na skool die wêreld kan betree met selfvertroue, kennis en lewensvaardighede.

| Om doelgerigte en doeltreffende onderrig te verseker, is daar in elke klaskamer ‘n oorhoofse projektor en wifi.  Onderwysers maak ook gebruik van “visualisers” of “E-beams”.  Leerders ontvang elkeen ‘n Wifi kode om toegang tot die Wifi te verkry op die skoolterrein.

| Overvaal bied vanaf 2023 drie nuwe vakke aan vir Graad 10:

  • Landboutegnologie
  • Landboubestuurspraktyk
  • Landbouwetenskap
| Graad 8 en 9 kan ‘n keuse uitoefen om Landboustudies of Digitale Tegnologie of Tegnologie te neem.

VAKKEUSES VIR GRAAD 10 - 12

VERPLIGTE VAKKE:

✔️ Afrikaans
✔️ Engels
✔️ Lewensoriëntering

 Wiskunde OF
 Wiskunde gelettterdheid
 Besigheidstudies
 Ekonomie
 Rekeningkunde
 Fisiese Wetenskap
 Lewenswetenskappe
 Landbou Tegnologie
 Landbou Bestuurspraktyk
 Landbou Wetenskap
 Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)
 Ingenieursgrafika en Ontwerp
 Gasvryheidstudies
 Geografie
 Toerisme