Skyfskiet

 

Valies Skyfskiet

Skyfskiet is ‘n sportsoort vir enige seun of meisie met ‘n gedissiplineerde persoonlikheid, geduld en die wilskrag om teen hom- of haarself te kompeteer.

Ons kom een keer ‘n maand bymekaar vir ‘n takskiet waar ons ‘n interskole kompetisie hou.  Ons kom ook tenminste een keer ‘n maand bymekaar vir ‘n oefensessie.

Afrigter

Mnr. F. Roets
frikroets@vodamail.co.za
082 977 1128

Mnr. Roets is ook die Nasionale koördineerder vir SA Jagters.  Hy het al internasionaal deelgeneem aan skyfskiet en ook by drie geleenthede Nasionale klere ontvang.