Doelstellings

  • Om die belange en behoeftes van die skool te bevorder en die skool tot diens te wees.
  • Gesonde verhoudinge te kweek en te behou met ouers, vennote en alumni.
  • Geleenthede te bied vir ouers, vennote en alumni om betrokke te raak by skool geleenthede en projekte.
  • 'n Netwerk van belanghebbendes daar te stel, wat die kwessies rakende die skool kan help identifiseer, bestuur en oplos.
  • 'n Ware kultuur van interaksie en kameradie te kweek tussen groepe en lojaliteit te kweek.
  • Voorkeur-netwerke daar te stel.