Matriekuitslae

 

2023

Tydens die prysuitdelingsfunksie van Sedibeng-Oos distrikskantoor (GDO) op Donderdag, 1 Februarie 2024 het Hoërskool Overvaal vele toekennings weggeraap.

Bo en behalwe die ander spesiale toekennings wat ontvang is deur o.a. personeellede en matriekleerders, het die mees gesogte en betekenisvolle toekenning sy tuiste vanjaar by die Valie-familie gevind.

Overvaal is aangewys as die BESTE AKADEMIESE SKOOL IN
D-7 DISTRIK

  • 2023

  • 2022

  • 2021

  • 2020

1 of 4