Busroetes



| Busvervoer is beskikbaar.  

| Busse ry in die oggende, direk na skool en ook na afloop van sportoefeninge en/of kultuuraktiwiteite.

BUSROETES

  • Meyerton
  • Vanderbijlpark
  • Arconpark
  • Risiville
  • Drie Riviere
  • Unitaspark

  

Die busgelde is soos volg:

Busgeld werk op ‘n kaartjiestelsel ten bedrae van R15.00 per rit.  Kaartjies is te koop by die finansiële kantoor.

a.  10 Kaartjies (R150.00)
b.  20 Kaartjies (R300.00)
c.  40 Kaartjies (R600.00)

❗BAIE BELANGRIK❗

Buskaartjiegelde kan elektronies oorbetaal word.  Betaal asb APART van skoolfonds.  Met verwysing leerder naam/Buskaartjie.  Stuur leerder met bewys van betaling na finansiële kantoor sodat kaartjies aan leerder oorhandig kan word.