Gholf

Kom word deel van die span!
Die gholf by Hoërskool Overvaal is volstoom aan die gang en die seuns het reeds ‘n paar ligawedstryde agter die rug.
SPORTORGANISEERDER
Me. Annika Swanepoel
Mnr. Johan van Onselen
SPELERS
Werner Farquhar (Gr11)
Heinrich Henning (Gr11)
Tayden Le Roux (Gr11)
Ruan Putter (Gr11)
Tiaan Horne (Gr9)
Cyril Jacobs (Gr8)
Dewalt Botha (Gr9)
MJ Nortier (Gr9)
Christen McIntyre (Gr8)
MJ van Wyngaard (Gr11)
Roche Le Roux (Gr9)
Dean Schroeder (Gr12)
LIGAWEDSTRYDE
Elke Maandag
Uit die liga word daar 8 spelers gekies om Vaaldriekhoek te verteenwoordig op die IPS toernooi.
GHOLFBEPALINGS 2025
Datum | Gholfbaan |
17 Februarie 2025 | Maccauvlei |
24 Februarie 2025 | Maccauvlei |
3 Maart 2025 | Maccauvlei |
10 Maart 2025 | Maccauvlei |
17 Maart 2025 | Heron Banks |
24 Maart 2025 | Emfuleni |
14 April 2025 | Emfuleni |
5 Mei 2025 | Emfuleni |
12 Mei 2025 | Emfuleni |
19 Mei 2025 | Heron Banks |
26 Mei 2025 | Heron Banks |
28 Julie 2025 | Heron Banks |
4 Augustus 2025 | Finale |
UITBLINKERS 2024
-
BESTE GHOLFSPELER VAN DIE JAAR
Dewaldt Botha

Organiseerder
Mej. Annika Swanepoel