Borge & Advertensies

Indien u graag  by Hoërskool Overvaal wil adverteer , bied ons standaard advertensiegeleenthede sowel as advertensiepakkette aan.

Kontak gerus ons bemarkingsbestuurder vir meer inligting by bemarking@hsovervaal.co.za

Indien u borgskappe aan Hoërskool Overvaal vir bemarkingsdoeleindes wil toestaan, bied ons verskeie borgpakkette aan. 

Hierdie pakkette bied ‘n wye verskeidenheid bemarkingsgeleenthede  afhangende van die bedrag wat u wil borg, aan.  

Gesels gerus met ons bemarker vir meer inligting by bemarking@hsovervaal.co.za

Let Wel: Bepalings en voorwaardes geld.

  • Webtuiste

    Plasing van u maatskappy se advertensie op die skool se webtuiste

  • Advertensieborde

    Advertensiebord van u maatskappy teen skool se heining

  • Plakkate

    U plakkate word binne die skoolterrein opgesit.

  • Nuusbrief

    Plasing van u maatskappy se advertensie in ons weeklikse nuusbrief.

  • Sosiale Media

    Plasing van u maatskappy se advertensie op Facebook of Instagram.

  • Handelsmerk op Klerasie

    Plasing van u maatskappy se handelsmerk op klerasie of sporttoerusting.

Bemarking Tariewe