Kom word deel van die Valie Rugbykultuur!

By Hoërskool Overvaal is dit ons visie om elke speler die geleentheid te gee om optimaal te ontwikkel!

ORGANISEERDER

Mnr. Jacques Van Zyl

Spanne en afrigters

  • 0/14:  Mnr. C Sharp / Mnr. D Pretorius
  • 0/15:  Mnr. S Pretorius
  • 0/16:  Mnr. S Benson / Mnr. B Henning
  • 2de Span:  Mnr. C Bornman / Mnr. T Botha
  • 1ste Span:  Mnr. J Van Zyl / Mnr. F Van Wyk
  • Tegniese Bystand:  JP Smit (Sharks Academy)

oefentye

  • 0/14:  14h15 – 16h00
  • 0/15:  14h15 – 16h00
  • 0/16:  16h00 – 18h00 
  • 2de Span:  16h00 – 18h00
  • 1ste Span:  16h00 – 18h00

RUGBY EERSTE
SPAN

Mnr. Jaques Van Zyl

Rugbyorganiseerder

““Ons vertrou op die Here: Hy is ons hulp en ons beskermer.” – Psalm 33:20

© h/s overvaal 2021 ALLE REGTE VOORBEHOU