Spanwerk laat die Netbaldroom werk!

By Hoërskool Overvaal werk ons hard om elke speler wat wil speel te ontwikkel om haar volle potensiaal te bereik. 

ORGANISEERDER

Mev. Gerda Greyling

Spanne en afrigters

  • 0/14:  N. De Bruyn / S. Van Wyk
  • 0/15:  L. Van Heerden / M. Van der Merwe
  • 0/16:  A. Labuschagne
  • 0/17:  Y. Steyn
  • 0/19B:  C. Groenewald
  • 0/19A:  C. Van Sittert

oefentye

  • 0/14:  14h15 – 16h00
  • 0/15:  14h15 – 16h00
  • 0/16:  14h15 – 16h00
  • 0/17:  14h15 – 16h00
  • 0/19:  14h15 – 16h00

EERSTE NETBALSPAN

Mev. Gerda Greyling

Netbalorganiseerder

““Ons vertrou op die Here: Hy is ons hulp en ons beskermer.” – Psalm 33:20

© h/s overvaal 2021 AllE REGTE VOORBEHOU