Bly kalm en kom speel krieket!

Hoërskool Overvaal spog met ‘n Krieket Akademie onder leiding van die alombekende Albert Morkel.  Hy bied regdeur die jaar aan die seuns ‘n geleentheid om hulle tegnieke en vaardighede te bemeester.

KRIEKETORGANISEERDER

Mnr. Stephan Schoeman

SPANNE

  • 0/14 Seuns
  • 0/15 Seuns
  • 2de Span Seuns
  • 1ste Span Seuns
  • Dogterspan

wedstryde/liga

  • Seuns en dogters speel in die Vaaldriehoekliga
  • Wedstryde word reg deur die jaar gereël om aan die spelers so veel as moontlik blootstelling te bied.

KRIEKETSPAN

Mnr. Albert Morkel

Krieketakademie/Afrigter

““Ons vertrou op die Here: Hy is ons hulp en ons beskermer.” – Psalm 33:20

© h/s overvaal 2021 ALLE REGTE VOORBEHOU