Elke dag is die ideale dag vir Hokkie in Valieland!

Ons bied hokkie vir seuns en dogters aan.  Ons hokkiespanne kompeteer in die mediumskole liga.

ORGANISEERDER

Mev. Hannelie Du Toit

Spanne en afrigters

  • 0/14:  A. Smith
  • 0/15:  C. Jonker / C. Cockram
  • 0/16:  M. Kruger
  • 1ste Span:  H. Kennedy
  • 0/14 Seuns:  L. Heymans
  • Senior Seuns:  J. Van Mollendorf

oefentye

  • 0/14:  14h30 – 16h00
  • 0/15:  14h30 – 16h00
  • 0/16:  14h30 – 16h00
  • 1ste Span:  14h30 – 16h00
  • 0/14 Seuns:  14h30 – 15h45
  • Senior Seuns:  14h30 – 16h00

EERSTE HOKKIESPAN

Mev. Hannelie du Toit

Hokkieorganiseerder

““Ons vertrou op die Here: Hy is ons hulp en ons beskermer.” – Psalm 33:20

© h/s overvaal 2021 AllE REGTE VOORBEHOU