Kom word deel van die span!

Die gholf by Hoërskool Overvaal is volstoom aan die gang en die seuns het reeds ‘n paar ligawedstryde agter die rug.

SPORTORGANISEERDER

Mnr. Frank Nortier

spelers

Luan Juckers (Kaptein)
WJ Herbst
Frank Nortier
Christian Pienaar
Duan Jansen van Rensburg
Ikke Van der Merwe
Edwaan Bester
Jaco Van den Berg
EW Botes
Riaan Van Zyl

ligawedstryde

Elke Maandag

Uit die liga word daar 8 spelers gekies om Vaaldriekhoek te verteenwoordig op die IPS toernooi.

Luan Jukers is die uitblinker in ons Gholf span en haal die Vaaldriehoekspan in 2019.

GHOLFSPAN

““Ons vertrou op die Here: Hy is ons hulp en ons beskermer.” – Psalm 33:20

© h/s overvaal 2021 ALLE REGTE VOORBEHOU